OPSOEK NA 'n SWEEP ?

Dan is jy op die regte webwerf!

By die sweepwinkel kan jy swepe koop te kies en te keur.

Boertjie fonds fees (waenhuiskrans plaasmark)

Sweepwinkel gaan by die Boertjie fonds fees sweep klap lesse aanbied teen R20 of donasie wat dan geskenk word aan die Boertjie fonds vir die aankoop van voer vir die boere in die Noord en Wes Kaap.
Al ons sweep vlegters gaan ook die Saterdag bymekaar kom  by die fees  so kom maak n draai en ontmoet van ons land se sweep vlegters
Sweepwinkel (pty) Ltd
Swepe is nou beskikbaar by alle Agri Mark takke landswyd
As jou naaste tak nie beskikbaar het nie , kan hulle net aanvra van hoofkantoor af vir voorraad
Nou ook beskikbaar by Maroela Media se online kooperasie winkel
Besoek gerus  maroela media.co.za

Bosveld stereo blikkies fees

7 Junie by blikkiesfees naby hartbeespoortdam kom kyk na sweepklap sport en speletjies

Voortrekkers Wonderboom

Voor die berg voortrekker kommando sweep klap opleiding 30 Aug by Laerskool Wonderboom fotos is op [swepe.blogspot.com]

Upington Landbou skou

Goeie dag almal my volgende skou is by die Upington Landbou skou ons gaan bietjie sweep klap kompetisie hou elke dag van die 2 de tot 4de Mei Sien julle daar

Vryburg landbou skou

Dag almal my volgende skou is in Vryburg by die landbou skou sien julle daar die 17 tot 20 April 2013

Clocolan antieke trekker skou

My volgende uitstalling is in Clocolan die 1 ste en 2 de Maart 2013 kom maak gerus n draai  .Kom klap sweep leer om te vleg of kom gesels net.SIEN JULLE DAAR

Gelofte fees

Gee demonstrasies by Swaershoek Gelofte fees terrein  15/16 Desember .Kom geniet die naweek saam daar is ook kampeer terrein waar ons almal kan tent opslaan

Monument boeremark

Ek stal weer uit Saterdag 1 Desember by die agri sa en voortrekker monument se boeredag ,sien julle daar

Boere mark

My volgende uitstalling is by die ceturion boere mark 17 November in pretoria [Lytleton rd]

Opleiding

Wil jy leer om sweep te klap beginers of gevorderd ,ek gaan Saterdag 3 November n paar sweep klap lesse  aan bied [pretoria-kameeldrift oos] Kontak Gerhard 083 308 1673

VOLGENDE SKOU !!

LANDBOUKORRELS SKOU: 
Cullinan, 6 Oktober 2012

SWEEPKLAP KOMPETISIE:
'n Sweepklap kompetisie word
gehou by die Landboukorrels 
Skou op 6 Oktober 2012.  

Kom deel in die pret 
en kom wys jou slag!!! 
Daar is vier trofees om te
wen in afdelings vir mans, 
dames en kinders.



Agri Mark Lutzville

Agri Mark Lutzville

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer
6 riem

Kudu leer

Kudu leer
Lekker werk sweep en om mee te leer

Kudu leer

Kudu leer
lekker werk sweep

Kepse

Kepse
R 80

Vliee plakke

Vliee plakke
Sweepwinkel produkte