OPSOEK NA 'n SWEEP ?

Dan is jy op die regte webwerf!

By die sweepwinkel kan jy swepe koop te kies en te keur.

Boertjie fonds fees (waenhuiskrans plaasmark)

Sweepwinkel gaan by die Boertjie fonds fees sweep klap lesse aanbied teen R20 of donasie wat dan geskenk word aan die Boertjie fonds vir die aankoop van voer vir die boere in die Noord en Wes Kaap.
Al ons sweep vlegters gaan ook die Saterdag bymekaar kom  by die fees  so kom maak n draai en ontmoet van ons land se sweep vlegters

No comments:

Post a Comment

Agri Mark Lutzville

Agri Mark Lutzville

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer

Kudu leer
6 riem

Kudu leer

Kudu leer
Lekker werk sweep en om mee te leer

Kudu leer

Kudu leer
lekker werk sweep

Kepse

Kepse
R 80

Vliee plakke

Vliee plakke
Sweepwinkel produkte